Eerlikwaar n moeilike een om te antwoord. My vrou preek in die NG Kerk, so dalk is ek nie objektief nie. God gebruik tog dames in die Bybel om Sy woord te verkondig en Jesus verkskyn eerste aan vrouens met Sy opstanding en vertel hulle om die ander te vertel (die goeie nuus te versprei). Aan die ander kant skryf Paulus n paar keer negatief oor dames in Kerk apte. Die vraag is of sy skrewe gebaseer was op kulturele norme óf is dit standaarde wat deur God daar gestel word.....?