Ons word tog in die Bybel beveel om as gelowiges byeen te kom, so in daardie opsig moet ons aan God gehoorsaam wees. Terselfde tyd moet ons verantwoordelik wees teenoor ons medemens en met ons eie gesondheid. Mense kan ongelukkig net nie altyd vertrou word om verantwoordelik op te tree nie, wat die saak verder kompliseer. Ek dink nie die regering behoort die Kerk te kan verbied om bymekaar te kom nie, maar sekere omstandighede vereis voorsorgmaatreels wat dan in plek moet wees.