Apologetics Central
Home
Resources
Forum
Apolopedia
Store
Donate
Book us
More
0
Log In
Let's discuss
To see this working, head to your live site.
Apologetics Forum
Afrikaans Apologetiek
Search
Filter:
All posts
Sort by:
Recent Activity
Create New Post
Arne Verster
Pieter van Deventer: Die Kennis van God
Discussion
Views
1 comment
1
3
Recent Activity:
Dec 10, 2020
Tertius Fourie
God se Koninkryk of Babilon?
Discussion
“Ek gaan nou doen wat my gramskap eis, Ek gaan nie verskoon nie, nie jammer kry nie. Al roep hulle hoe hard na My, Ek sal hulle nie hoor nie.” (Esegiël 8: 18). Ons lewe in ’n dag en tyd waar sommige
Views
0 comments
0
1
Recent Activity:
Oct 13, 2019
Tertius Fourie
Subjektivisme en Solipsisme
Discussion
God se woorde aan Moses: “Ek is wat Ek is” (Eksodus 3: 14) illustreer soveel wonderlike en asemrowende eienskappe van God se almag. “Ek is wat Ek is” beteken dat God in sy almag uniek is. Hy is wat
Views
0 comments
0
0
Recent Activity:
Oct 07, 2019
Tertius Fourie
Godsbewus teenoor Selfbewus
Discussion
Cornelius van Til (2003: 97) raak in sy bespreking van apologetiek onder andere ’n belangrike aspek aan rondom die kontakpunte tussen twee individue wat met mekaar in gesprek tree. Aan die eenkant is
Views
0 comments
0
0
Recent Activity:
Oct 03, 2019
Arne Verster
Pieter van Deventer: Wat is Apologetiek?
Discussion
Views
0 comments
0
1
Recent Activity:
Dec 07, 2020
Tertius Fourie
Logika: Onmoontlik sonder God
Discussion
Normatiwiteit as standaard waarvolgens iets beoordeel word, voorveronderstel dat logika binne sigself ’n betekeniskern van analise beliggaam. Sodoende onderskei individue byvoorbeeld op rasionele wyse
Views
0 comments
0
1
Recent Activity:
Oct 12, 2019
Johan van Staden
Joodse wêreldbeskouing
Discussion
Hoe verskil die Joodse wêreldbeskouing van die Christelike wêreldbeskouing?
Views
5 comments
5
3
Recent Activity:
Oct 06, 2019
Tertius Fourie
Die Toevallige Veranderlikheid van Niks
Discussion
Konstantheid is ’n voorvereiste vir verandering – hierdie belangrike feit wat deur Strauss (2009: 490) beklemtoon word, is ’n maatstaf waarvolgens die Darwinisme en Neo-Darwinisme in die kern van h
Views
6 comments
6
1
Recent Activity:
Oct 03, 2019
Arne Verster
Die Werke van Dr. H.G Stoker
Discussion
Die volgende werke van Stoker is versamel en verniet beskikbaar op die internet.
Views
0 comments
0
1
Recent Activity:
Sep 20, 2020
Tertius Fourie
Die Dwaasheid van Evolusie
Discussion
Evolusie beweer alles het uit niks ontwikkel. Die immanente eienskap van niks is niks. Hoe kan iets uit niks ontstaan? Hiervolgens beweer evolusie verder dat die “big bang” die begin van alles was. Di
Views
0 comments
0
0
Recent Activity:
Oct 08, 2019
Tertius Fourie
Fil 2: 5-11: ’n Kort Studie en Toepassing in Apologetiek
Discussion
Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie,
Views
0 comments
0
0
Recent Activity:
Oct 06, 2019
Michael Venter
Afrikaanse vertalings uit die Engels mbt Presuppositional(Covenantal) Apologetiek.
Discussion
Uniformity of nature - Eenvormigheid of reelmatigheid van die natuur. (deelteken op die tweede "e").
Views
1 comment
1
2
Recent Activity:
Sep 28, 2019